advertisement
Question
Posted by: barbie123 | 2005/11/30

DRINGEND!!!!!!! ********vrae omtrent *depo provera**********

ek is 22 jaar oud,het laas jaar onbeplan swanger geraak en is vantoe af op die 3 maandelikse depo provera inspuiting.het onlangs 2 keer onbeskermd seks gehad,en ek ervaar (of ek dinj so ) weer tekens van swangerskap.wat is die kanse dat mens kan swanger raak op daardie inspuiting en watse uitwerking het alkohol op depo provera

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Alcohol does not affect Depo provera and the chances of pregnancy are small. However, if you are having symptoms, check a pregnancy test.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: chantelle | 2016/03/27

Hi is op die 3 maande inspuiting al vi 18 maande nou na my baba se geboorte ek kry nou ewe skielik bja lae rugpyne en maagpyne voel soos kraam pyne kom en gaan die hele tyd was vi my laaste inspuiting so se of 3 weke trug en die pyne het so week trug begin wat kan fout wees met my

Reply to chantelle
Posted by: chantelle | 2016/03/27

Hi is op die 3 maande inspuiting al vi 18 maande nou na my baba se geboorte ek kry nou ewe skielik bja lae rugpyne en maagpyne voel soos kraam pyne kom en gaan die hele tyd was vi my laaste inspuiting so se of 3 weke trug en die pyne het so week trug begin wat kan fout wees met my

Reply to chantelle
Posted by: ALTA | 2016/02/15

hi ek is op die 3 maande in spuiting depo en kry my maandstonde nou al vir 2 weke kan daar fout wees met ?

Reply to ALTA
Posted by: ???????? | 2005/12/02

wat van depoproverea en dwelm middels

Reply to ????????
Posted by: ???????? | 2005/12/02

wat van depoproverea en dwelm middels

Reply to ????????
Posted by: M | 2005/12/01

Die kans dat jy kan swanger wees is amper niks, as jou datums van jou inspuitings reg is sal jy nie swanger raak nie die spuit word nie beinvloed deur ander medikasie en alkohol nie. Dit gebeur soms dat jy tekens van swangeskap ervaar terwyl jy op die spuit is ek dink dit is as gevolg van die hoë volume hormone. Doen 'n toets net om seker te wees en om jou gerus te stel.

Reply to M

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement