advertisement
Question
Posted by: DEE | 2005/01/13

DRINGEND! STAFFIE HET VOG OP DIE LONGE

Beste Dokter
My staffie is wit en swart van kleur (en pienk) en hy is nou 8 jaar oud. Al vir byna 5 jaar spuit ons hom sonroom en gee hom daagliks sontablette. Sy probleme het die afgelope 3-4 jaar vererger - in so 'n mate dat ons minstens 2 maal per jaar die sere laat uitsny. Met die laaste operasie het hy egter infeksie gekry en op hierdie stadium is die infeksie in sy longe. Buiten die antibiotika wat hy toegedien word watter ander ALTERNATIEWE medikasie of behandeling is daar vir sy vel en vir die vog op die longe.

Baie dankie vir u hulp!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dis vir my glad nie duidelik wat die longprobleem behels nie. Praat met u veearts - hy sal die nodige inligting he rakende wat daar aan die gang is en kan dan alternatiewe behandeling voorstel. Eerstens is 'n diagnose nodig. Sonder die nodige regte inlkigting kan ek nie akkurate inligting gee nie, jammer.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Carol | 2005/01/14


Contact a homeopathic vet , they will give you the best advice

Reply to Carol

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement