advertisement
Question
Posted by: Pattie | 2007/04/24

DRINGEND HULP NODIG

Ek het dringend raad en hulp nodig, my dogter is 14 jaar oud en in gr 8, sy het 1 keer probeer selmoord pleeg deur 7 brazepams te drink, sy huil elke dag ek het haar by die dr gehad en hy het my verwys na 'n sielkundige ek het nie 'n mediese fonds nie my man was natuurlik baie ongelukkig gewees omdat sy verwys is na 'n sielkundige hy reken dit is haar tipe vriende/vriendinne waarmee sy meng, die dr reken dat sy aan 'n tiener depressie lei, gisteraand toe ontvang ek 'n briefie van haar af wat my baie ontstel het die brief het beskryf dat sy nie meer lus is vir die lewe nie en net dat sy wil doodgaan ek wil nie my kind verloor nie wat moet ek doen asb help my

Patricia

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Pattie
Jy moet baie dringend die kind by 'n psigiater kry - as jy nie 'n medies het nie, vat haar na jou naaste akademiese hospitaal toe, hulle het ook ondersteunende psigoterapie. Mens moet eers die depressie met pille behandel en dan die oorsake uitsorteer anders gaan sy dalk iets onverantwoordelik doen. Praat ook met cybershrink op die health24.com website

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: dear | 2007/04/24

kry haar by sielkundige, het die skool nie een nie, kyk op die internet....daar behoort sielkundiges t wees wat niks vra nie, sy het hulp nodig was self soos jou dogter gewees, wou ook dood gaan, berading en kuns hetmy gehelp, om te verf of te teken kon ek al my emosies daarin vas pen, spoor haar aan om te teken en verf......as ek reg gekry het wat ek wou daai tyd sou ek nie vandag my wonderlikedogter gehad het nie....en vir haa pa...as hy blind oog wil gee en se daar is niks verkeerd met sy dogter nie het hy ook hulp nodig

Reply to dear

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement