advertisement
Question
Posted by: Martie | 2006/10/27

Dringend asb

My ma is 78 in roker en het nie n mediese fonds nie, sy
het baie pyn op haar blaas is opgeneem in n prov hosp waarna
hulle gese het sy het bloed in haar blaas, hulle het dit gedrein
en is ontslaan ek is egter bekommerd daar is nie eers n sonar op haar gedoen nie, moet ek haar na n ander dr neem.
Berig asb dringend
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Martie
Baie keer word dit net deur 'n infeksie veroorsaak, maar as die bloederigheid aanhou moet sy verkieslik 'n uroloog sien want dit kan 'n teken van Blaaskanker wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement