advertisement
Question
Posted by: Stella | 2007/04/03

DRINGEND!!

Ek het vrydag opgehou met my period en het oor die naweek met my man sex gehad. Nou vanaf gister het ek so seer pyn gekry as ek toilette toe gaan dan het ek 'n bloederige urine. Ek is op 'n voorbehoed pil. My lae rug is seer en ek kry so nou en dan 'n pyn in my sy, dit word so seer dat ek vir 'n ruk gebuk moet staan vir die pyn om te verwyn.

Ek sal dit vreeslik waardeer as julle my kan help want ek kan nie binnekort by 'n dokter uitkom nie omrede dit baie ver is en sal seker eers oor twee weke kan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sounds like a bladder/kidney infection. You need to see a doctor as it can cause complications if not treated.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: bing | 2007/04/03

hey...
jammer om te hoor!! my innige simpatie!

Dit klink vir my soos toe my sussie blaas infeksie gehad het, maar die rugpyn klink baie soos iets fout met jou niere. ek stel voor jy kopm so gou as moontelik by n dokter uit!!

sterkte

Reply to bing

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement