advertisement
Question
Posted by: Stella | 2005/07/12

Dringend!!!!!

Ek is baie bekommerd. My blaas voel of hy vol is en as ek badkammer toe gaan dit kan ek nie urineer nie en dit pyn verskriklik. As ek urineer dan kom daar bloed uit. Dit is nou die tweede keer wat dit gebeur en dit hou net aan vir so dag. Help my asseblief, ek is baie ver van dokters af, so julle is my enigste hoop.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sounds like an infection of some sort. You may need antibiotics and will have to see a doctor for this. Your husband may have an infection as well.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Stella | 2005/07/12

Baie dankie julle. Di ander ding is dat dit gebeur net 'n paar dae nadat ek en my man intiem verkeer het. Kan die fout dalk by hom le? Hy kla ook dat sy penis verskriklik jeuk en vol rooi kolletjies uitslaan.

Reply to Stella
Posted by: Not Giving up | 2005/07/12

Drink ook Cranberrie sap. Dit maak die niere, blaas en blaaspypies skoon. Drink vir 3 dae dan sal daar verligting kom.

Reply to Not Giving up
Posted by: Bobz | 2005/07/12

Hi Stella,

Dit klink asof jy 'n blaas infeksie het. Dis nooit goed as daar bloed in 'n mens se urine is nie... kom so gou as moointlik by 'n dokter uit.

In tussen kan jy Citro Soda probeer, gaan praat met 'n chemist daaroor. Hulle hoort vir jou intussen raad te kan gee.

Geluk en word gou beter.

Reply to Bobz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement