advertisement
Question
Posted by: Suzette | 2004/10/12

Dringend

Ja ek sal wil weet wat is die doel van beet. Kan jy met dit dieet

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Suzette
Beet ("beetroot" in Engels) is 'n gewone groente wat deel kan uitmaak van jou alledaagse dieet en ook as een van die groente gebruik kan word op 'n verslankingsdieet. Dit het egter GEEN spesiale eienskappe wat jou sal help om gewig te verloor nie. Dit is nie 'n towenaar se antwoord op gewigsverlies nie. As jy moet gewig verloor, maak gebruik van 'n lae-vet, hoë-vesel dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n kopie) en gereelde oefening (sluit aan by Walk for Life of 'n goeie gimnasium).
Maar beet as sulks het GEEN effek op gewigsverlies nie.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement