advertisement
Question
Posted by: robot | 2008/01/02

DRANK PROBLEEM

Ek wil baie graag weet hoe oud sal 'n man word wat op hierdie oomblik 44 is,198 cm 95kg. My man drink kwaai, bedoelende van vrydag middag-slapenstyd. saterdag oggend van so sewe uur reg deur to laat nag. sondag dieselfde. Maandag, Dinsdag, dalk so twee biere maar van Woensdag aand, Donderdag aand begin die siklus weer. Hy drink bier brandewyn en rooiwyn. Hy eet gesond wanneer hy eet maar soos oor naweke is dit 'n stryd om hom te laat eet. Heeldag op sy voete, tel swaar dinge op ens. Lyk nog goed. Die situasie duur al vir baie jare. HOEKOM ek bg vraag vra is hoe lank kan so 'n persoon se ligaam hierdie harde behandeling oorleef? Ek kom die volgende agter
1. Kort termyn geheue nie altyd goed.
2. Gewrigte pyn kwaai, ly aan psiorase en die alkohol vererger dit
3. Wanneer hy nie by drank kan uitkom ongelooflik kort van humeur. Het nou die dag 'n venstervan 'n winkel stukkend geslaan.
4. maag probleme, kan nie vetterige kos eet
5. impotent met tye

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageAnti-ageing expert

Hello ‘Robot’, thank you for the question.

The overuse of alcohol is a seriour problem and has a number of major impacts on the health of our bodies. My advice is to post this question on the health24.com expert forum with both the Cyberdoc and the Cybershrink, as both of these doctor’s advice will benefit you and your husband. My apologies for not answering your question in more detail, but the health concerns with the problem you have stated, will be handled better by these two experts.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement