advertisement
Question
Posted by: Cindy | 2008/05/21

"Drama-queen ex"

My man het twee dogters uit 'n vorige huwelik en om eerlik te wees, hulle is baie moeilik en hulle wou my nog nooit aanvaar nie, ook omdat hul ma nooit weer getroud is nie en my sleggepraat het by hulle. Die afgelope twee maande het daar nou 'n nuwe ding kop uitgesteek. Die een dogter kom elke week iets oor, bv. dan word sy flou, of sy het 'n pyn in die maag, of sy het sielkundige probleme of dan is sy met hierdie of daardie klagte siek. My man se medies is al geruineer, die afgelope twee maande is sy elke week dokter toe en 9 keer sielkundige toe. Die dogter is 16 en 'n probleemkind, rook aanmekaar en praat baie lelik met grootmense.
Die ma gebruik nou al hierdie dramas om die pa aanmekaar te bel en hom so besig te hou met al die siektes en storietjies, dat hy glad nie tyd het om aandag aan my en ons kinders te gee nie.
Sy het tot die vermetelheid om 10 uur op 'n Vrydagaand te sms en te bel, al is dit my en my man se naweek wat ons alleen deurbring sonder die kinders. Hulle vra ook aanmekaar geld en kry dit, asook onderhoud vir die ander kind wat reeds 21 is, hy betaal dit maar ek moet sukkel om self vir al die uitgawes vir ons kinders te betaal, omdat hy niks oor het vir ons as hulle hom leeggemelk het nie.
Ek het toe mooi met hom gaan praat en vir hom gese hy moet teruggaan na sy vrou en twee kinders toe want hulle sal nie rus totdat hulle soveel moeilikheid tussen ons gemaak het dat ek hom los nie. Ek dink hy het toe geskrik en lyk dit vir my of hy dit nou onder beheer wil kry. Nou die aand toe werk hy laat tot 7 uur die aand, maar vind ek toe op 'n ompad uit dat hy alweer soontoe was om geld te gaan afgee vir petrol om die kind skool toe te vat. Maar ek moet self petrol ingooi as ek ons twee kinders rondry. En ek verdien baie minder geld as die X.
Ek is nie lus om weer te skei nie, maar kan ook nie so aangaan nie. Ek voel daar moet reels wees, die X kan nie net bel soos sy wil nie, ek bel nie my X op ongelee tye en oor naweke nie. Ek voel hierdie mense gebruik al hierdie dramas om my man se aandag te kry en om my te irriteer sodat ek hom kan los en hulle hom kan terugkry. Watter raad het julle vir my?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Sounds like the child has learned to play sick to get attention from both parents, But if no real physical problem has been identified, then the psychologist ought to have recognized this and done something useful, rather than just using up the Medical Aid budget of the family. He shouldn't be paying anything for the 21-year-old who should be supporting himself/herself. Think of marriage counselling / relationship ,counselling for the pair of you to work out a better plan for handling these complex issues.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: sadi | 2008/05/21

Tell Dad to find another psychologist for the young one so that everybody can get to the bottom of her nonsense. Let him change his cell no and X should only be allowed to phone on land line and only at certain times and only once a week or only if there is a death in the family. Tell the young one that until she learns to respect and speak properly to older people, nobody in the extended family will give her any attention. As CS says, he is not responsible for the 21 year old as he/she can support him/herself. Go for family or couple councelling,

Reply to sadi
Posted by: N.H | 2008/05/21

Ja Cindy jy, en jou man is in n moeilike situasie hier. Hy voel obvious baie jammer vir hulle en voel dalk nog verantwoordelik oor hulle nogsteeds sy bloed is. Maar jy sal moet n streep trek iewers, ek dink die jonger kind is n spoilt brat en soek net aandag, sy is dalk heel moontlik nog op drugs ook.

My meisie het 2 meisiekinders, nog jonk, ek hoop nie ek loop eendag dieselfde paadjie as jy nie. Solank as wat hy hulle instop sal hulle bakhand staan, vat hom vas want hy gaan nie stop nie.

Hy skuld hulle eintlik niks.

Reply to N.H
Posted by: KING | 2008/05/21

hy moet besluit wat hy in die lewe wil he.jou of sy ex die kinders sy gebruik hulle om jou man uit te put slim van haar. mar elke tletjie haareng haar klaar.kry a prokereur en hoor wat staan jou te doen.die vrou ex moet a les geleer word. die kinders is k**ken ongeskik en moetswillig.

Reply to KING

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement