advertisement
Question
Posted by: Maryna van Wyk | 2007/03/19

Dr sê dis een of ander virus

Ek het 'n verl irretasie - begin as fyn uitslag maar word later opgehewe en baie rooi - juk verskriklik - was eers op arms en bene begin nou op kopvel en in gesig - dit kom en gaan
Altyd moeg mense vra selfs hoekom lyk jy so moeg. "Hot flushes" voel soos 'n tiener dit begin in my maag en styg dan boontoe - natgesweet maar is omtrent vir so 2-3 minute dan is dit weg
Agtergrond - 6 jaar gevat om swanger te raak - baba is 1 jaar oud - Ginekiloog het gedink dis dalk vroee menopouse - alle bloed toetse wys negatief - eintlik is my hormone baie gebalanseerd - hy het voorgestel ek het een of ander virus - moet begin toets maar ek dink dis piep - somtyds. Moet ek regtig toetse doen of nie - rook nie is so 10 kilo oorgewig - het al in 2 jaar 20 kilos verloor - het niks nuuts begin eet nie ook nie seep of rome verander nie - die simptome is so vir 2 maande behalwe die uitslag - 6 dae

Nie vroeer iets gedoen nie want ek het testosteroon gedrink omdat my libido zero was na baba gebore is die medikasie is so 3 weke terug gestop. Die sweet is so erg dat ek 'n swam infeksie onder my arms het en begin het om driclor te gebruik om die reuk en sweet te beheer

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Maryna
Jou simptome klink baie soos die newe-effekte van die anti-androgene middels ( soos Lupron), en ek wonder of jou testosteroon vlakke nie nou te laag geval het nie! Dalk moet jy maar weer begin gebruik en later meer geleidelik begin afskaal daaraan.




The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement