advertisement
Question
Posted by: snippie | 2004/10/14

Donker vloeistof uit borste

My borste het donker vloeistof die regter kant sin die meeste die linkerkant sin begin ook as ek aan my tepel druk dan kom daar ook donker vloeistof uit wat staan my te doen want my borste is ontsettend pynlik. Was vir die toetse waar hulle die vloeistof getoets het maar se alles is normaal. Hoe kan dit moontlik wees, was by die akedemiese hospitaal. Help my asb wat ek is al 3 weke vreeslik naar.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Are you not pregnant?. If not then you probably need to get a second opinion from a surgeon with special interest in breast disease

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: sindy | 2014/08/29

ek is 49jaar oud ek het altyd vloeistof uit my borste gehad was melkerig, nie baie sien dit op my nagklere die druppels, maar nou is dit bloederig, was laasjaar vir manogram, verdukking in my borste vandat ek 40jaar ou is. gee vir my raad asb groete sindy

Reply to sindy
Posted by: snippie | 2004/10/30

Ek was toe weer vir toetse hulle se daar is bloed wat uit my regterkantse tepel uit kom en ek moet die 12de ingaan en die 14de gaan hulle my opereur. Ek het u laas gevra van die wat my onderklere nat word, wat is jou vermoedens daarvan, want het 10mnde terug laas seks gehad en kan dit dalk nie oorsaak wees nie.

Reply to snippie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement