advertisement
Question
Posted by: Dom en depro.- Baie Depro !!!! | 2007/04/25

Dom en depro.- Baie Depro

Het so maand terug geskryf, ek wou weet of dit mootlik is om swanger te raak sonder penetrasie, waarna Anna my geantwoord het dat daar geen manier is, ek is vreeslik depro en is tans onder sielkundige behandeling, ek het n vreeslike fout in my lewe gemaak en wil net die sekerheid he dat n mens nie kan swanger raak sonder om die daad te doen en binne n vrou sperms vrytelaat.
Ek wens net ek het julle kennis van die dinge gehad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sounds likely from your description that you would have fallen pregnant, but you should have had a period by now, so you should know.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Dom en Depro | 2007/04/30

Ek is nou heeltemal verward, kan jy dan swanger raak as hy my nie gepenetreer het nie ? Ek is vreeslik verward......................,

Reply to Dom en Depro
Posted by: Dom en depro.- Baie Depro | 2007/04/25

Baie dankie vir jou antwoord, so jy moet fisies sex he om genoeg sperme in jou te laat ingaan om swanger te raak ? As daar aan sy vinger was of geskuur het teen my is dit moontlik ? (Net geskuur nie gepenetreer nie) Hy het 60% kans om kinders te kan kry, hy het n vastektomie gehad en n toets laat doen om te kyk of hy kinders kan kry, sy sperm is glo misvorm en het afwykings/ kan nie swem. En daar is vir hom gese dat die sperms by die bek van die uterus moet kom om n 60% kans te kan he.HY is die groot mistap in my lewe

Reply to Dom en depro.- Baie Depro
Posted by: Mel | 2007/04/25

Jy klink hartseer, troos jouself dat almal foute maak, nie ewe erg nie,maar die nagevolge het verskillende impakte op mense se lewens. Jy kry behandeling, maar jy sal jouself moet vergewe vir jou foute, vrede maak en aan beweeg.Jy kan nie swanger raak sonder dat jy seksuele omgang gehad het nie m.a.w daardie persoon se sperm moet in jou in gaan, as jy bang is jy kan swanger raak gebruik voorbehoed middels en as jy wil swanger raak stel ek voor dat jy eers jouself uitsorteer en met jou hartseer deel. Sterkte!

Reply to Mel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement