advertisement
Question
Posted by: ekke | 2007/12/20

dom?

Ek is 33 - was nog NOOIT by 'n gyno nie. Is hopeloos te skaam. 'n vragie: wat is 'n douche?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ekke
'n Douche is 'n mengsel van water en gewoonlik 'n antiseptiese middel soos Betadine wat in 'n plastiese bottel aangemaak word. Die bottel het dan so langerige tuit wat bo aanskroef en mens sit die punt van die tuit in die vagina en druk dan die bottel om die vloeistof in te spuit in die vagina en dit uit te spoel.
Die vagina het sy eie "skoonmaak" meganisme en daarom is die gereelde gebruik van douche eintlik sleg vir haar!Die enigste keer wat ek dit voorskryf is as iemand 'n bakteriele vaginale infeksie het wat sleg ruik en 'n afskeiding het.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Ook Skaam | 2007/12/20

Hello,
Wil net se jy is nie alleen nie, ek was 31 toe ek die eerste keer 'n gyno gesien het (ek is 31). Ons het probeer om swanger te raak en toe gaan raad soek by 'n fertility dokter. Dit is actually GLADNIE so erg as wat ek dit imagine het nie. Ek het egter nog nie gegaan vir 'n pap nie en probeer al die afgelope 10 of so jaar moed daarvoor te skep, maar ek is seker dit is ook regtig nie so erg as wat mens dink nie, geboorte skenk moet baaaaaaie erger wees :-) Skep maar moed bymekaar, blykbaar help pap nie net om probleme (soos kanker) te diagnoseer nie, maar ook om dit te voorkom, so dit is regtig die moeite werd :-) Sterkte met die skaam :-)

Reply to Ook Skaam
Posted by: Lala | 2007/12/20

Hi Ekkie

Nie baie raadsaam om die tipe goed te gebruik nie want dit versteur die balans en dan kan jy infeksie kry. Die liggaam het sy manier om van binne self te reinig.

Groete,

Reply to Lala
Posted by: Nie dom | 2007/12/20

Dit is n middel waarmee jy jou was, sodat jy weet dit is BAIE mooi skoon daar onder.

Reply to Nie dom

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement