advertisement
Question
Posted by: elsa | 2007/07/12

dog lover

my niggie is baie lief vir honde en neem baie kere sommer honde van die strate af in. sy koop selfs konde by boemelaars om hulle lewe te verbeter. ek wil weet watse siektes kan oorgedra word aan haar en haar familie. sy bad die honde maar sy sal hulle sommer op die monde soen.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Daar is te veel om hier op te skryf. U kan in Google na "pet zoonoses" opsoek. As daar spesifieke siektes is waaroor u bekommerd is vra asb.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Joni | 2007/07/12

Hi Elsa

Daar is eintlik baie min wat oorgedra kan word as sy hulle good bad en veearts toe vat vir "vaccinations" en ontwurming.

Hulle kan wurms, velsiektes ens. oordra.

Ek soen my honde ook en is piek fyn en gesond, as sy hulle mooi oppas behoort daar geen risiko te wees!

Hoop dit help!

Reply to Joni

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement