advertisement
Question
Posted by: Christa | 2005/07/06

Disk replacement


Ek besoek tans 'n neurochirurg en moet gaan vir 'n disk replacement. Hy het gese ek moet 'n website gaan besoek maar ek dink ek het die naam verkeerd pridiskl.com maar het al verskeie opsies uitgeoefen en kom ne by die regte website uit nie.

Kan u moontlik help? Die dr is tans met verlof en ek moet hom 'n antwoord gee as hy oor 'n week terug is en al die inligting vir die operasie is hier beskikbaar?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Christa, ek weet nie wat die website is nie, maar sy ontvangs dames behoort jou te kan sê. Die beste sal wees om hulle te vra en as hulle ie kan heelp nie, sal die chirurg maar net ‘n week langer moet wag vir jou antwoord – hy is per slot van sake net ‘n dokter, nie die engel Gabriël nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement