advertisement
Question
Posted by: THEA | 2007/05/07

DISCHARGE UIT NAELTJIE

Dok, ek kry partykeer 'n snaakse "discharge" uit my naeltjie. Dis witterig en ruik aaklig. My ma se dit is oor ek nie behoorlik my naeltjie droogmaak as ek bad nie. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Thea
Jou ma is waarskynlik reg - dit is 'n tipe ekseem wat ontstaan as jy nie mooi afdroog nie, dan groei daar bakteriee wat stink! Maak jou naeltjie skoon met chirurgiese alkohol as jy klaar gebad het en sit 'n wattepluisie in vir 'n uur of wat. Jy kan ook bietjie bactroban salf daar in sit.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/02/04

Baba het geelwater wat by haar naeltjie uitkom. Haar naeltjie was mooi skoon en droog vir lang tydjie en ewe skielik rooi begin raak met geelwater wat daar uitkom. Sy is noual 12 weke oud. Wat kan die oorsaak wees.

Reply to Anonymous
Posted by: p1 | 2007/05/07

Jou ma is reg,was jou naeljtie en droog hom goed af.

Reply to p1

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement