advertisement
Question
Posted by: ANNIE | 2007/05/03

DIP?

Ons bullterrier is baie aktief. Die probleem is dat hierdie honde nie baie hare tussen die voetkussings het nie. Gevolglik skaaf die tone soms stukkend.. Ek spuit gewoonlik bietjie Debrazyme, maar hy raak nou slim. As hy my sien aankom met die blik spuitgoed, verdwyn hy met 'n spoed!!! Dan maak hy vreeslik speletjies, en geen mens kan dan spuit nie. Is daar dalk 'n dip wat ek kan aanmaak om sy voete in te laat trap, want dis nogal 'n proses om die oukie te laat stil sit..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Is dit die vel onder die tone wat deur skaaf? Ek sou verkies om nie die Debrazyme te gebruik nie want dit gaan nog van die vel weg vat. U kan verkieslik 'n salf of Vaseline daar op vryf (Baie honde hou nie van die "gesiss" van 'n spuitkan.). Daar is ook skoentjies beskikbaar om die voete te beskerm. Maak ook seker dat hy op gras oefen en nie of sement of teer nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement