advertisement
Question
Posted by: Vicky | 2004/01/15

Dink dit is ekseem

Ek wil net graag weet op daar enige medikasie is wat ek by die apteek kan koop sonder om na my dokter te gaan. Ek dink die vel toestand wat ek op my voete het is ekseem. Die vel is droog en rooi, en van die harde vel trek ek af, daar is selfs rooi kolletjies en klein blasies. Dit jeuk ook. Al hoekom ek nie dokter toe wil gaan nie is omdat ek voel dis onnodig om my mediese fons uit te put oor klein dingetjies.
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Vicky, ek moet sê dat nie soos ‘n klein dingetjie klink van hierdie kant van die skerm af nie. Dit mag ekseem wees, maar dit klink ook baie soos ‘n verwaarloosde fungus infeksie. Waarom vra jy nie jou apteker se opinie en hoor wat hy dink dit is nie? Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement