advertisement
Question
Posted by: Koos | 2012/12/02

Dietkundige

Kan jy my help met n dietkundige in George of Mosselbaai omgewing.
Ek wil graag 16kg gewig optel en soek n dietkundige wat my kan help, spesifiek met n spyskaart en die soorte kos wat ek moet eet.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Koos

Ongelukkig is ek in die Kaapstad en is nie bekend met dieetkundige is jou area nie. Kontak jou naaste hospitaal vir besonderhede.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: cindy | 2013/01/15

Ek is n ma van 32 en wil graag gewig verloor ek het baie op getel na my 2de kind. Ek wil ook n gesonde lewe he en wil ook graag sien hom my kinders groot woord so help my asb

Danki
Cindy

Reply to cindy
Posted by: Lisa | 2012/12/05

Kyk by ''Diet and Nutrition'', links is ''n opsie om ''n dieetkundige te kry. Jy kan ook by adsa se website kyk.

Reply to Lisa

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement