advertisement
Question
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

Diere

Wie van julle hierso het troeteldiere en wat het julle? Dink julle ook nie partykeer dat n mens n troeteldier meer kan vertrou en liefhe nie want hulle kan jou nie seermaak of jou siel verskeur nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

My old pal, the great psychologist Carl Rogers used to write about the value to the human soul of what he called "unconditional positive regard" --- that is, affection and love that isn't given for a specific reason or on condition of this or that --- and not withheld for a reason, either. It's non-judgemental. I said to him that it seemed to me that all dogs and most cats had read his books.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

17
Our users say:
Posted by: ASP | 2005/12/08

You two made me laugh!! very funny.

Reply to ASP
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

Cool, Birch. Thanx virrie chats. ONCE COOL om nog n brein te ontmoet wat werk....

lekker aand.

fak em all!

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

Ek kan my net in dink, of dalk sal hulle se....... eish daai oud regering het n secret weapon weg gesteek en nou kom hy vir ons LOL

Ek moet waai geniet jou aand, en doen en maak wat jy wil


Chow!!!!!!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

har har har. eish, dis die texi, nooo, my bas, des die plank van die water. HAUBATOE!!!

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

Dit is reg so met my....Kan nie wag nie hehee het jy gedink wat die piolot gaan maak as hy sien hier kom n bootjie op sy agtergat verby eish baas daai ding fokof!!!!!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

of ons steel n Gawie se 3 liter uit sy cortina uit, attach n prop en druk hom innie rooi! daai bootjie gat fokof ek se!! ek kry sommer nou hoendervleis van excitement...

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

LOL nee ongelukkig nie heheee, maar ons kan n plan maak en een in die hande kry....... Ons sal een gaan hijack!!!! of leen net vir die dag,,,, Benoni het mos baie kar wat noz in het...ons leen een by daai ford ouens, wat dink jy heheee

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

het jou bootjie n motor op? dan kan ons die planes agternasit na n hele paar stoute vrugte en klippe...

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

heheee Ek kan net sien hoe jy hom rond help hahhaa ek meen as ek met hom wil gaan stap en n leash op sit dan sit hy dood en hy move nie.....glo my ek sal dood lag.....

Jakkie daniels,,dit is ook okay, ek het nie n pyn met dit nie, wel net met die klippies(eish) fokol like in dit....

Ons sal maar in die swembad in die bootjie sit en die planes van onder af" dop "hou hehee

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

ek like van suidelike gemak, jakkie daniels, kaa wee vee, klippies (eish..), riekie louw, tequila. jammie!

dan kan jy jou stoute vrugte drink en ek die pug rondhelp..

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

Ek dink dit kan groot pret wees, jy drink seker klippies, en ek sal naughtfruit drink en dan kan ons n moerse jol he hahaaa

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

Klink cool. Dan kan ons ook tan en lag vir die filistyne. har har har

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

LOL wil jy dalk ook n spot hier kom kry,,heheeee. Dan chat ons oor die donners treine en plains en crime en bedrog!!!!l LOL

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

Klink vir my na n lekker spot daai van jou. n pool, n pooltafel, 3 honde, 3 katte en planes

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

Jy moet my jongste kat sien, as ek bad water in tap, dan gaan le sy en kyk die water, en as ek bubbelbath ingooi, en n klim dan srpring sy op my, en klap die skuim met haar pote

. Die ander 2 katte le heedag op die pool tafel en kyk wat se kak hulle aankan vang. Pug is al oud so sy roetine is eet slaap toilet eet slaap die jr en min pin speel en hardloop oor hom die min pin het nou die dag bo op hom gaan slaap en glo my die pug was nie happy nie, En hulle sit nou en wag dat ek vir hulle kos moet gaan gee lol

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

kolskoot, birch! ekt 5 kiedils en n woef. hulle is die beste! en hulle judge mens nie. jy kan hoe lelik of vet of mooi of whatever wees - hulle like jou vir wie jy is. dis die beste. my katte is almal kens. lag elke dag my gat af vir hulle.

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

Ek het 3 katte, 3 honde n pug, jack russel en n min pin dobermend.

Ek dink op die staduim vertrou ek hulle meer en gee meer vir hulle om!!!!

En hulle maak my soms kwaad, maar nie bedonder , en beduiwel nie....en as hulle so vir my kyk dan smelt my hart sommer!!!!!!!!!

Reply to Birch

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement