advertisement
Question
Posted by: Gloria | 2007/02/27

dieëtkundige

Hi se my net wat 'n dieëtkundige is en watter soorte werk sy/hy verrig asseblief

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Gloria
Dieetkundiges is persone wat 'n graad in dieetkunde aan 'n SA universiteit behaal het. Hulle kan verskeie soorte werk verrig. Kliniese dieetkundiges werk diëte uit vir privaat pasiënte wat aan siektes soos diabetes, vetsug, nierversaking, ens, ens, ly. Gemeenskapsdieetkundiges werk weer in regeringsinstansies soos die Dept Gesondheid. Hospitaaldieetkundiges is verantwoordelik vir die voeding van hospitaalpasiënte. Ander soorte werk wat deur dieetkundiges uitgevoer word, sluit in industriële spyseniering, navorsing, opvoeding, ens. Dit is 'n baie interessante veld om in te werk. Besoek gerus die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za vir meer inligting.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: dieetkundige | 2007/02/28

Dieetkundiges het n BSC graad en dus n wetenskaplike agtergrond - inligting wat hulle gee word wetenskaplik bewys. Hulle gee veskillende tipe diete ook vir verskillende siekte toestande. Hulle kan privaat werk en n eie besigheid/praktyk he Hulle kan ook in groot kombuise werk soos by hospitale en na die diete kyk of die kombuis bestuur. Hulle moet registreer by die Mediese raad - soos dokters en aptekers. Hulle moet op datum bly metdie nuutste navorsing oor voeding. Vra altyd of sy gerigistreer is by die mediese raad.

Reply to dieetkundige
Posted by: WTF | 2007/02/27

WTF

Reply to WTF

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement