advertisement
Question
Posted by: Rens | 2007/11/30

Dieet vir allergiee

Is daar spesifieke dieetaanpassings of supplemente wat help vir allergie - hooikoors, ens

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Rens
As jou allergieë deur kossoorte veroorsaak word, dan sal dit natuurlik help om sulke kosse uit te sny. Dit is egter noodsaaklik om eers jou dr te vra om jou vir toetse te stuur sodat ons kan uitvind waarvoor jy allergies is. Dit gaan mos nie help om bv. kosse uit te sny as jou hooikoors deur grassoorte, dierehare, stuifmeel, ens, veroorsaak word nie. As jy wel positief toets vir een of meer kosse dan kan ons kyk hoe jy jou dieet sal moet aanpas.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Rens | 2007/12/03

Ek het net gewonder of daar sekere kosse is wat mens se immuunstelsel versterk sodat mens minder allergies is. Ek het gelees vitamien C supplemente help maar weet nie of dit waar is nie.

Reply to Rens

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement