advertisement
Question
Posted by: Elise | 2007/04/25

Dieet Kola

Dietdoc

Ek drink baie dieetkola elke dag, is dit OK?

Dankie


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Elise
Ek vermoed jy stel hierdie vraag i.v.m. gewigsverlies? Aangesien dieetkola geen of baie, baie min kilojoules bevat, sal dit dus nie jou laat gewig aansit nie. Maak net seker dat jy ook 'n gebalanseerde dieet inneem andersins kan al hierdie koeldrank veroorsaak dat jy voedingsgebreke ontwikkel. Verder kan kafeïen wat in sekere koladranke voorkom, ook verslawend wees en newe-effekte soos prikkelbaarheid, slaaploosheid en hiperaktiwiteit veroorsaak. Probeer om jou koeldrank inname tot 'n matige hoeveelheid te beperk.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: MEL | 2007/04/27

NEE DIS NIE GOED VIR JOU NIE. JY SAL SIEN DAT DAAR ASPARTAMINE IS, EN DAAI GOED IS BAIE SLEG VIR 'N MENS. EK KANNIE GLO DAT JULLE NOG NIE VAN DAAI GOED VAT BINNE BAIE VAN DIE DIET GOED IS GEHOOR HET NIE, DAAR WAS 'N GROOT HOO HAA DAAROOR.

Reply to MEL
Posted by: Ina | 2007/04/26

Elise

Ek is self 'n sondebok wat baie Coke Light drink. Ek sal ook graag wil weet of dit goed is vir 'n mens.

Reply to Ina
Posted by: Karen | 2007/04/26

Any diet drink or other product that contains * ASPARTAMINE is NOT ok ! check your labels.

Reply to Karen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement