advertisement
Question
Posted by: bokkie | 2007/12/03

Dieet

Hi Is daar iemand wat 'n regte dieet het wat ek kan volg vir Diabetes my suiter wissel so tusse 5.2 tot 8.2 wanneer ek geeet het so iets eet ek nie reg nie Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Bokkie
Moet asb nie sommer enige dieet probeer wat ander mense vir jou gee nie as jy aan diabetes ly en jou bloedsuiker waardes so skommel. Dit is uiters noodsaaklik dat elke diabeet 'n kliniese dieetkundige spreek want dieet is een van die heel belangrikste komponente van jou terapie. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en kliek op 'Private Practising' om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind. Gereelde oefening, soos stap kan ook help om jou bloedsuikervlakke te stabiliseer, Sluit aan by Walk for Life of by 'n goeie gimnasium.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement