advertisement
Question
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

Die Wit Zombie fanclub

ek sien CS se ons is irriterende melkbaartjies wat die site abuse. Weet julle wat? Almal hier is so depressed en hartseer en ja, dis waarvoor hierdie forum daar is - om jou probleme te bespreek met CS en deur ander se soortgelyke situasies raad te vra. Wit Zombie het partykeer hectic topics maar dit laat sekere mense lag en ander saampraat. Ander vind dit aaklig. Die beste medisyne vir probleme en aaklig voel is om te lag en om saam met n paar mal mense kak te praat. Dit ruk jou so bietjie uit daai diep put van ongelukkigheid uit. Niks beter as n Wit Zombie wat jou hormone so bietjie rondjaag nie....

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I'm sure about the melk, not so sure about the beard. Laughter can indeed be good medisine, but not when someone arrives and shoves bad jokes at you when you don't want them. It's like turning up at a funeral dressed as a clown, and honking your horn all through the service.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

47
Our users say:
Posted by: Birch | 2005/12/13

Stem n honder bedonderd saam met jou Aaa

Reply to Birch
Posted by: aaa | 2005/12/13

dink ons moet maar weer 'n nuwe posting begin....

Reply to aaa
Posted by: Birch | 2005/12/13

Nee fok keer daai doner!!!!!!!!!!!!! Trouble double FRED is op pad na jou toe heheeee

Reply to Birch
Posted by: aaa | 2005/12/13

jisliaak, daaaaaaaar gaan ou Trouble, het julle hom gesien weg hardloop?

Reply to aaa
Posted by: Birch | 2005/12/13

Hallooooooooooooo Trouble.....SIEN JY KAN NIE FOKEN WEG BLY NIE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ons sal gou Fred roep vir jou okay..nie nou met jou dick tussen jou bene weg hardloop nie...Wag net donners hier

Reply to Birch
Posted by: Birch | 2005/12/13

Nee, die grond laat goed groei!!! so dit moet iets anders wees hmmmmm soooos n............... niks..

Reply to Birch
Posted by: Trouble | 2005/12/13

click

Reply to Trouble
Posted by: Anon2 | 2005/12/13

Anon - Tiekie has a tiekie for a brain, that is so funny!

Reply to Anon2
Posted by: aaa | 2005/12/13

nee, plante het nog so bietjie intelligensie, sou dan die grond gewees het.

Reply to aaa
Posted by: Tiekie | 2005/12/13

of 'n potplant?

Reply to Tiekie
Posted by: aaa | 2005/12/13

shame, as sy ik een minder was, was hy 'n donnerse klip.

Reply to aaa
Posted by: Tiekie | 2005/12/13

Anon jy het UITEINDELIK gesnap waaroor alles gaan

ta-da!

Ons laat mekaar lag, helloooo dis die hele punt!

Reply to Tiekie
Posted by: aaa | 2005/12/13

lyk my Anon is nou al so despiraat laat die arme siel al gedaal het tot ons level... probeer ook al afrikaans praat om in te wees.

shame, die arme fokken bloedjie.

Reply to aaa
Posted by: Tiekie | 2005/12/13

Jirra jissis julle gaan laat ek in my broek piepie soos ek vir julle lag!

Aaa jy's moersnaaks hoor.

Reply to Tiekie
Posted by: Anon | 2005/12/13

My fok Tiekie, jy is sooooo stoooopid, jy het 'n tiekie vir 'n brain! I can just laugh at you LOL LOL

Reply to Anon
Posted by: aaa | 2005/12/13

en ons voel nou regtig 'n "flying -|- " wat julle fokken sout piele van ons dink....

wens eintlik 'n haai het jou soutpiel afgebyt toe jy so oor die see staan met jou dick in die sout water....

Reply to aaa
Posted by: Birch | 2005/12/13

Mooi gese Tiekie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! ek stem 101% saam met jou...

Peach, Peach, al weer jy. NEE hy/sy het nie gese Ons moet bel nie, hy/sy het net gese bel, so dit kan hy/sy wees of ons. Maar sien ek kan nie bel nie ek gaan te besig wees met ander dinge, of dalk wil jy bel??

Reply to Birch
Posted by: Tiekie | 2005/12/13

Snaaks hoe hulle ons nie kan uitlos nie ne ?

Genade mense los ons uit hier ons geniet mekaar se kak grappies.

Reply to Tiekie
Posted by: Tiekie | 2005/12/13

Weereens is ons derogatory, maar DUDE kan dit doen ?

Lekker deurmekaar die ingilse!

En trust my ek's net ek nie iemand anders nie!
Ons lyk en tik dieselfde want ons dieselfde in ons binneste. Wit en vriendelik en trots op wie ons is en nie skaam vir wat ons voel nie.

Reply to Tiekie
Posted by: Peach | 2005/12/13

Birch you obviously can't read. Anon said you should call Jerry Springer - you should feel quite at home there... with your kind of people.

Reply to Peach
Posted by: Birch | 2005/12/13

Anon Wil jy ook op Jerry Spriger wees??? Ek vra net omrede jy wil bel, en die een wat bel moet daar wees en se hoekom en wat hy /sy vir ons te se het. Ek wil jou net laat weet ek sal dit ongelukkig nie kan maak nie,,,,is baieeee foken besig daai dag...

Maar hoop jy geniet dit!!!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: slr | 2005/12/13

ek vra om verskoning vir my mede-afrikaners se taalgebruik.....hoop nie julle dink ons almal praat so of ons almal vind hierdie toilet-humor skreeusnaaks nie....

het dit wel snaaks gevind toe ek op laerskool was; moet dit erken!

Reply to slr
Posted by: Anon | 2005/12/13

What a common bunch of trailer trash! SIS

Bel Jerry Springer.

Reply to Anon
Posted by: Birch | 2005/12/13

Heheee almal vir een en een vir almal

Sal ons ook doen wat die ander doen en begin *click*

Twink...net om ons klomp afrikaans praat nou dink die hele fokken spil ons is een persoon,,, ek weet voor my siel ek het beslis nie n multi persoonlikheid nie, ag man my fok!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: twink | 2005/12/13

AAA, how can you call someone you dont even know something as derogitive as that? i mean, my god, what type of person does that make you?

Reply to twink
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

he he he. Ja, Zeena en Casey - nog n paar breindood drolle wat nou die grootste discovery van die volgende eeu gemaak het. Whatever!! *CLICK*

Cool Aaa. Fred Clitstone ry Trouble se hol lyk my te hard...

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/13

Ja sal maar so moet maak Aaa, hulle weet nie van beter nie nie,,,,shame hulle foken pilletjies is seker op!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: Casey | 2005/12/13

I have read these postings and I must agree with you Zeena, they do seem like the same person. It's funny how the spelling, exclamation marks, the insults and the crude remarks all seem the same. Oh well whatever makes them happy.

Reply to Casey
Posted by: aaa | 2005/12/13

Birch, my ander ek, asb ignore die stupid fokken bitch, en al die ander met hulle snot-koppige comments.

Reply to aaa
Posted by: Birch | 2005/12/13

Zeena....

Wit Zombie= balls
Tiekie= kanne
Birch= VW

Mag dieselfde style van skryf het...maar beslis nie dieselfde persone nie!!!!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: Zeena | 2005/12/13

Julle is almal een en dieselfde persoon. Wit Zombie Birch Tiekie en AAA. Julle het dieselfde manier van skryf eish dis baie sad ek kan maar net lag ir jou of moet ek se julle.

Reply to Zeena
Posted by: aaa | 2005/12/13

ag kom ons ignore net die dom fokkers, hulle sal wel agterkom dat hulle gefokken teemery op dowe ore val.

Reply to aaa
Posted by: Birch | 2005/12/13

LOL miskien moet ek hom n maand NIE betaal nie, dan kan hy nie surf nie!!!!!!!!!!!!!!heheeee of wat se ek Fred

Reply to Birch
Posted by: aaa | 2005/12/13

nee jou dom fok....

Dis Fred wat ons uit Trouble se gat uitgetrek het...

Reply to aaa
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

Cool, Birch. Jou tuinwerker het internet....

Aaa: n Troubled Fred?

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/13

Ja trouble en Fred kan op hook....BTW Fred is jy nie dalk die ou wat my tuin kom skoon maak nie??????????

Reply to Birch
Posted by: aaa | 2005/12/13

Wat het 'n bruin kring om sy nek, is lekker deur die kak, en lê in die hoek?

Reply to aaa
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

Fred en Trouble is partners en hulle soek my vir n 3some. Sorry, chinas. Like nie lunchbars nie...

Reply to Wit Zombie
Posted by: fred | 2005/12/13

Wit Zombie is jy 'n verveelde kind? Hoe oud is jy? 12?

Jy klink so dom en onvolwasse. Word net groot asb.

Dis so kinderagtig om 'n "fanclub" te wil stig! Het jy maar min pelle gehad op skool? ag foeitog

Reply to fred
Posted by: Birch | 2005/12/13

Nou Trouble hoekom antw jy op ons postings....dit wys jou jy soek ons Wit Zombie funclub se geselskap.......of dalk vir Wz!!! Gaan soek aandag op n ander plek!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: Tiekie | 2005/12/13

En hy chat te lekker hier op ons postings maar hy haat chat?

D**s!

Reply to Tiekie
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

ou trouble se briekmerk is alweer groot vandag en mis die hele punt. change jou panty, china!

Reply to Wit Zombie
Posted by: Trouble | 2005/12/13

Your jokes are NOT funny and upset a lot of people. This is a site to post questions and ask for advice, not a bloody chat room. There are plenty of chat rooms on the web, so take your pathetic fan club and find one.

Reply to Trouble
Posted by: Tiekie | 2005/12/13

Volgende keer as dude post gaan ek ook se please remove posting en 'n helse klomp kak maak, watch my

Reply to Tiekie
Posted by: Birch | 2005/12/13

Ek stem saam met WZ en CP MOM..... Almal het hulle slegte en goeie dae, en elke een van ons hier het net n seker groep met wie hulle praat, en weet dat daar nie aanstoot van mekaar geneem sal word nie, En die dag as die een in n bui is om te stir dan moet hulle net die houe wat na hulle toe kom kan vat.

Dude kan die vrouens afkraak ens....daar word niks teen sy "fanclub" gese nie, Almal hier identifieseer hulle met n seker groep, en sodoende help hulle mekaar al is dit lag of afpak van die kak wat hulle het... As ons, ons bekke gaan hou en stil bly en net die beste voetjie voor sit dink net hoe dep gaan almal hier wees, En dan gaan die apteek en dr meer geld maak uit ons vir lekker pilletjie dag...

So ja of jy lees nie die posting van die wat jy weet jaag kak aan nie, maar nou ja nuskuurigheid kry altyd die oorhand..van party mense!!!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/13

Ja, CS. Ek sien jou punt. Baie ander mense stuur wierd jokes in, praat ook absolute stront of soos dude wat almal ook maar net kak byt en vulgar is maar hulle word nie van die site afgegooi nie.

Reply to Wit Zombie
Posted by: CP MOM | 2005/12/13

Snaaks nê hoe "dude" almal kan beswadder en vrouens afkraak en "bithes" noem en "dumb" noem maar dit is aanvaarbaar ?

Jy vertel 'n paar k*k grappies en hulle wil jou sommer afskop.....

Reply to CP MOM

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement