advertisement
Question
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

Die weer

hoes die weer daar by julle almal?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

23
Our users say:
Posted by: Birch | 2005/12/07

Cool sien jou daar!!!!!

Moet weg wees,, maar check jou daar, miskien more!! lekker aand vir jou...

Hoop net die visse weet hoe om in die water nog te swem en asem te haal....ek glo nie daar gaan hulle gehelp word nie LOL

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

hierdie site is n goeie voorbeeld van dit. kyk maar na die posts waar ons gese het wat ons dink en toe skiet almal n korrener. Wit Zombie is nie baie gewild op hierdie site nie maar ek voel n fok! as hulle dit nie like nie, moet dan nie lees nie....

wat het van ruggrate geword? dis deesdae net visgrate.

ek kry jou op die main aanloopbaan op jan smuts terwyl daar n plane aankom om te land....

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

Cool waar en wanneer kry ons mekaar, op watse aanloopbaan. Ja ek is ook siek en sat vir dit, mense kan nie op hulle regte staan nie, en is te bang om te moun as hulle nie happy is oor iets nie.....Ek maak wel my stem dik en kry waarvoor ek betaal het,,,,,,

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

kolskoot, soldaat! dis hoekom jy n VIP wit zombie fanclub member is. eks so gatvol vir stereotype bulkak en roetine. 90% persent van die populasie is skape. wens ek kon op mars of venus gaan bly en n nuwe race van mens begin. jy kom saam.

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

Ek dink hulle sal my daar eerste uitskop....ek is nie een van die volg en doen nie, ek DOEN op my eie!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

yes, dit sal soos n robotfabriek wees. amper soos n parlementsitting - lekker faktap!

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

Dit kan jy weer se, dan was ons almal maar foken boring gewees, en dit is nie cool nie.....ons sal oor als saam stem...en geen fights he nie.....hmmmm boring!!!

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

Dis cool dat smaak verskil. Dink net hoe boring sou hierdie verlore planeet gewees het as almal dieselle smaak gehad het?

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

Was een keer by The Doors gewees, maar om reguit te wees nie my plek nie, Presleys, Doom ens malls ja pubcrawling en net om uit te haak, en jouself te wees, dit is vir my!!!!!!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

Gaan baie na The Doors toe. Dis mos daar naby jou. Hang ons uit by die nuwe mall, pubs, festivals, Zeplins, braai, kuier ens. Daai soort van ding. Maak seker om altyd mal te gaan.

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

Hmmmm dit kan BESLIS werk!!!! Wat doen julle daai kant vir fun?

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

wat van streetdrags op die aanloopbaan?

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

Ons braai, swem ens, kuier by vriende. En ons gaan daans baie by Presleys!!!! En dan is daar die mall waar ons kan gaan rondloop om gemug te word lol

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

dit sal nou n scene wees. jy wat lekker daar in jou eva gewaad tan en dan val n plane in jou goofpan. wat maak jy alles in kempton vir genot?

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

hehee solank hy nie in my swembad neer moer terwyl ek in my geboorte pakkie TAN nie, dan is dit okay met my....En ek sue die LUGDIENS Jy weet die" nuwe" regering heheee

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

yes, wonder of ek aan hierdie trein storie gewoond gaan raak. ekke ek denk da gat badje goggas sam daai trein ry, eish! daai deng hys vennig!

wat as n plane daar in jou agterplaas neermoer?

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

LOL dankie, vir my 1ste smille vir die dag!!!!!!!!!!!
Ja ek sal koes jong gelukkig pla die planes nie so baie nie, n mens raak dit gewoond heehee

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

In Centurion. Jy moet maar koes vir die planes hoor. een van die dae koes ek vir hierdie kak trein wat hierdeur gaan ploeg soos n posessed padskraper.

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

Hi Wit Zombie!! ek bly in Kempton Park, en jy?

Reply to Birch
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/07

Howzit Birch! Waar bly jy?

Reply to Wit Zombie
Posted by: Birch | 2005/12/07

Beduiweld, en bedonderd!!!!!!!!!!

Reply to Birch
Posted by: Jen | 2005/12/07

In the Cape windy, partly cloudy, but NICE. With a holiday feeling in the air. Have a great view through my office window, otherwise it would've been difficult to stay put behind my desk.

Reply to Jen
Posted by: carol | 2005/12/07

In durbs ? as hotazhell and flippin humid

Reply to carol

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement