advertisement
Question
Posted by: SKAAM | 2007/05/07

DIE PIL

Ek was by gewigskonsultant en hy het voorgestel ek gaan af van die 2mnde inspuiting en gebruik eerder die pil, so het ek toe
30 April toe by die kliniek Nordett gekry maar syt my gewaarsku dat ons vir 2mnde BAIE VERSIGTIG moet wees so het sy vir my kondome ook gegee. Wel my man hou niks van die goed nie en hy sê hy voel niks nie. Nou trek hy uit...ek vertrou dit nie. My baba is 1jr oud en ek kan nog 'n baba GLAD NIE bekostig nie. Dankie vir die raad

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You are safe after 7 active pills without any other contarception.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: angel | 2007/05/09

skies man vir al die spel foute mar my kinders is bietjie besig hier om my. Dis in -|- ak bly dit sal lekker wees dan kan ons dalk raad uitruil of selfs pen pelle raak. Dit klink my ons het baie in gemeen!

Reply to angel
Posted by: Angel | 2007/05/09

Bly ek kon help!!! Ek hoop regtig dat dit vir jou ook sal werk! Bly in -|- ak dit sal lekker wees, ongelukkig kan ek nie my email adres vir jou so deur gee nie, hulle laat dit nie toe nie mar sms gerus vir my jou emai adres dat kan ons mekaar so nou en dan email en dalk raad uit ruil, my kinders is 2 en 4.
My cel 0846481997.
groete yolandi

Reply to Angel
Posted by: skaam | 2007/05/07

UITEINDELIK iemand wat verstaan, want om face to face met iemand hieroor te praat sou ek glad nie oorleef het nie!! BAIE BAIE dankie vir jou raad. Gaan sommer onmiddelik by die dr. afspraak maak.
Thanks jys 'n Angel!

Reply to skaam
Posted by: angel | 2007/05/07

ek het presies die selde probleem gehad en ek vertrou ook nie die pil nie ek het met albei my kinders swnger geraak op die pil. So toe lees ek 'n artikel van die EVRA patch, dis 'n pleister wat jy vir 'n week dra, jy kry 3 in 'n pakkie en dan die 4de week is jou af week wat jy dan ook jou periods kry. Ek is nie vir een oomblik spuit nie ek het binne 2mnde 6kg verloor deur net dit en my dr het ook gese dat ek nie nodig het om enige ander manier van 'voorkeur' hoef te gebruik nie. Dis net bietjie duur dis so R80-R90 'n maand se vooraad mar jou medies behoort dit te dek indien jy dit deur 'n dr voorskrif kry. En jy kan nie boersvoed as jy dit gebruik nie. Probeer dit gerus, dit was vir my 'n lifesaver. Groete Yolandi
p.s. ek weet hoe die mans kan raak, sterkte

Reply to angel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement