advertisement
Question
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/09

Die doel?

wat de hel is die doel van die volgende kreature en hoekom moet hulle daar wees?:

Bloublasies
Vliee
Brommers
Muskiete
Bosluise
Vlooie
Spinnekoppe
Murphy

Hulle suig...



Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

SOunds like the guy who said :" I understand that in life I'm supposed to help other people. But what don't understand is this --- what are THEY here for ? "

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

9
Our users say:
Posted by: Tiekie | 2005/12/09

Nee glad nie - here goes

Swart man se aan vrou hulle gaan na 'n fancy dress kry 'n outfit.
Swart vrou kry 'n BATMAN outfit man se is jy mal waar kry jy 'n swart BATMAN. volg dag kry sy 'n SUPERMAN outfit en dieselfde storie.

Sy vererre haar en kry 3 wit knope, 'n wit belt en 'n wit stok.

Hy se en nou ?

Sy se sodat jy kan kies wat jy wil he.

vat die 3 knope en trek kaal uit dan lyk jy soos 'n domino

of

vat die belt en trek kaal uit en jy lyk soos 'n oreo koekie.

of vat die stok en druk dit in jou gat in en dan lyk sy soos 'n magnum roomys.


Nou wat is fout met die grappie

Reply to Tiekie
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/09

was dit n vuil grappie, tiekie?

Reply to Wit Zombie
Posted by: Tiekie | 2005/12/09

Zombie

Ek't 'n grappie vertel van 'n opdress paartie

Reply to Tiekie
Posted by: Wit Zombie | 2005/12/09

Ja, ek weet hulle het een of ander purpose in die ekosisteem maar watse blerrie doel serve hulle ons? Al wat hulle ons gee is oorpyn, knoppe, brandmerke of jy peck??

Reply to Wit Zombie
Posted by: nou | 2005/12/09

gaan weg zombie

Reply to nou
Posted by: Anon | 2005/12/09

lees dit op. Jy het internet. hierdie is cyberSHRINK.

Reply to Anon
Posted by: vlooi | 2005/12/09

Jy sien Wit Zombie Hulle is daar om jou soort bloed te suig.

Reply to vlooi
Posted by: Tiekie | 2005/12/09

Hi Tiekie. Wat het jy gese en hoekom het hulle dit afgehaal?

Gaan goed. En jy? wat mak jy die naweek?

Reply to Tiekie
Posted by: Tiekie | 2005/12/09

Hello

Ek't vroer vandag vir jou gepos maar toe vat hulle dit af.

Hoe gaan dit ?

Reply to Tiekie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement