advertisement
Question
Posted by: Lapdog. | 2006/07/17

Die blink kant.

Hi CS, ammal!
Ek het mos onlangs my hare gedoen. Gekleur en gesny. Suuuuuulke stukke af. Ek was eers skepties, maar nou kyk ek in die spieel en sien iemand wat ek nie ken nie. Maar ek approve. Ek lyk baie goed, soveel beter as tevore.
My man het iets gedoen watmy vertroue in hom en ons huwelik amper instantly herstel het. Dis 'n groot ding, 'n goeie ding. Hy gee om, finally weet ek dit.
Ek het nog nie my shrink gefire nie, oorweeg dit sterk om dit in sy gesig te doen. Dis mos BAIE beter as agterbakse ge-sms-ery. Wil sy gesig sien, sy verskonings hoor, maar self al se hy net 'goed, bye', sal ek plesier daaruit put. Dit sal die eerste keer in my lewe wees wat ek so iets doen, en ek WEET sommer ek gaan 'n senuwrak wees.
Ek voel weer goed deesdae, baie dinge maak my dankbaar. Om te leef is eintlik nie so k*k nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Good to hear that you approve. And very good to hear things are working well with your man, etc. Sounds like you're planning a dramatic confrontation with your shrink, which might dent his egotism ? Dont become a nervous wreck about it, though. Pleased also to hear you're feeling better about life --- I hear that Life thinks rather well of you, too

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement