advertisement
Question
Posted by: Type 2 | 2004/01/23

Diabetes Toetse

Ek is onlangs gediagnoseer as Insulien weerstandig (blykbaar ook bekend as diabetes 2). Ek kan nie gereelde bloedtoetse bekostig nie. Is die suiker telling toetse soos gedoen deur klinieke voldoende, om as maatstaf te gebruik om die medikasie (metaformen) aan te pas ?
Dki

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Type 2, insulien weerstandigheid is nie heeltemaal dieselfde as diabetes tipe 2 nie. Insulien weerstandigheid beteken dat dit meer insulien as normaal neem of die suiker te beheer. In diabetes is daar te min insulien om die suiker onder beheer te kry. Beide kan egter met metformien behandel word.
Die masjientjies by die kliniek is voldoende om jou suiker te moniteer. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement