advertisement
Question
Posted by: elisabeth | 2004/11/09

DHEA 25mg

Sal DHEA(25mg) pille help vir alopecia (haarverlies)? en is dit veilig om te gebruik? Watse newe-effekte kan dit op my he?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Elisabeth
DHEA sal nie help nie, en dit mag die teenoorgestelde effek veroorsaak. Die enigste dieet-verwante probleem wat verband hou met alopesie is 'n ystergebrek. Raadpleeg asb 'n Dermatoloog oor die alopesie aangesien dit menige oorsake kan hê. Hy/sy sal waarskynlik ook toets vir 'n ystergebrek en 'n ystersupplement voorskryf indien nodig. Die gebruik van DHEA is nog nie goed nagevors, en ek kan dus nie eintlik kommentaar lewer oor die veiligheid nie.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement