advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2005/11/21

Deurbraakbloeding

Ek is 26 en weet nie wat die probleem is nie, maar ek raak nou baie bekommerd.
Ek en my gewese vriend het vir 3jaar saam gebly en natuurlik was ons seksueel aktief. Ons altwee is HIV negatief. Ek het my laat toets so 3mnde terug toe ons uitgemaak het. Vandat ons uit is kry ek my maandelikse maandstonde, ek vloei net so vir 4 tot 5 dae. Dan gaan daar 'n week verby dan vloei ek weer. Ek het die dokter gebel en sy het meegedeel dat dit deurbraakbloeding is, ek hoef nie bekommerd te wees nie. Maar nou raak dit te erg. Ek kry krampe, dit voel net soos my maandelikse siklus hierdie deurbraakbloeding. Ek het so 5dae terug saam 'n ander man geslaap en het nie 'n kondoom gebruik nie. Kan ek swanger raak op die voorbehoed pil en dan op vandag deurbraakbloeding kry. Ek is baie bekommerd, want ek wil nie swanger raak nie. Die ander ding is dat my urine vir die afgelope 2weke 'n einaardig reuk het. Ek het pyn ook by my lae rug. Ek gaan Woensdag kliniek toe, want ek het nie geld om na 'n dokter toe te gaan nie., maar ek raak nou regtig bekommerd. Is dit dalke omdat my voorbehoud pil (Triphasil) te sterk of te swak is vir my. Ek is al 5jaar op Triphasil. Die ander is ook ek is op Chipramil. 'n anti depresannte pil wat help vir depressie en angsaanvalle. Ek kry baie angsaanvalle. Kan chipramil die voorbehoed pil affekteer?
Ek sal dit baie waardeer indien iemand vir my raad kan gee.
Baie dankie,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sounds like one of the problems may be a bladder infection.
In terms of the periods, it could be that the Pill is not strong enough for you , but there could be other causes such as womb or ovarian problems. Pregnancy is unlikely.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Norma | 2005/11/21

Hi,

Alle voorbehoedmiddels in net 99% veilig!! So ja, mens het nog n 1% kans om swanger te word. Onthou ook dat sekere medikasie teen die pil werk.
Ek dink jy moet dringend by n dokter uitkom. Dit is baie ongewoon en die feit dat jou urine n reuk het kan dalk op n ernstige infeksie dui.
Girl, jy moet n kondoom gebruik, nie net teen swangerskap nie, maar wat van STD's. Jy waag vreeslik baie en speel op baie gevaarlike grond!!

Sterkte

Reply to Norma

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement