advertisement
Question
Posted by: Joey | 2003/01/31

dermatofibroom

op 17 januarie het ek 'n dermatoloog besoek. Hy het bevestig dat ek 'n fibroom het. Ek het een op die voorarm en een op elke bobeen. Dit lyk lelik, maar is glad nie seer nie. Hy wou dit nie sny nie, het gesê dit sal 'n erger letsel maak. Hy het elkeen ingespuit met kortisoon vloeistof, en voorgestel dat ek creme classique rejuvenating serum aansmeer 3 keer per dag. Ek het nie die serum gekoop nie, die mediese fondse betaal dit nie, dis R 200,00. Hy het gesê ek moet oor 2 weke weer kom vir nog inspuitings. Is dit nodig, want ek het nog geen verbetering gesien nie. Help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Joey, die inspuitings is veronderstel om die letsels te laat krimp, maar dit mag ‘n rukkie neem. As jy nie omgee vir die letsels nie, kan jy dit sommer deur jou GP laat uitsny maar anders is die inspuitings jou voorland. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement