advertisement
Question
Posted by: Ou Mollie | 2009/04/01

Derm verkorting

Ek het die derm verkorting gedoen en het 90kg+ verloor. My probleem is dat ek deesdae verskriklik vet raak. Ek het in 2 weke 10kg opgetel. Ek is verskriklik depressief en het besluit dat ek van vandag af amper niks gaan eet nie. Ek drink Cimbalta 90mg, vitaminene pille en slowmag. Gee asb raad wat is besig om met my te gebeur. Ek is nou 5 jaar op my gewig gewees van ± 78kg en nou is ek al 89kg. Ek het geeet wat ek wou na die operasie maar nou is iets nie lekker nie. HELP ASB!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ou Mollie
Vra jou dokter of jy nie iets anders as Cymbalta kan gebruik nie, dit kan die oorsaak wees. Laat jou dokter ook kyk of jy nie nier of hart probleme met vogterughouding het nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement