advertisement
Question
Posted by: Lala | 2010/12/14

Depressie

Hi Dr Bets

Vanaf Julie is my hele lewe omgekeer (ek 42). ''n Buurvrou het siek geword, moes huis opgee en ek moes alles hanteer, sy het nie familie (sy 81). Ek hanteer al haar sake, gaan kuier elke 2de dag. Maar ek is geestelik uitgeput. Ek is nie meer die mens wat ek was nie, en my gemoed verander in sekondes. Ek haat dit om so te voel en wil nou dringend hulp vra. Ek glo nie soos ek tans voel kan ek self regkom. Dit voel soms of ek nie meer in beheer is van my lewe, ander regeer dit. Ek het nog nooit gesukkel met slaap met het ''n week gelede ''n paniek aanval in die middel van nag gehad (het wakker geword daarvan), Nou is daar aande wat ek goed slaap, ander kere lê  ek wakker. Is ook bang vir nog ''n paniek aanval.
Wie moet ek gaan sien om my hierdeur te help.Ek is bereid om medikasie te gebruik maar wil nie lang termyn gebruik nie. Baie dankie vir u advies.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lala
Jy het waarskynlik 'n reaktiewe depressie van te veel stress. 'n Antidepressant sal help om jou slaap patroon te herstel en jou net weer die emosionele energie te gee om te "cope" met die situasie. Antidepressante is gewoonlik nie verslawend nie, en jou GP kan vir jou voorskryf. Mens moet dit so 3-4 maande gebruik. Kyk ook na stress hanterings tegnieke - veral asemhalings oefeninge en PMR (progressive muscle relaxation) Doen dit voor jy gaan slaap saans en wanneer jy 'n paniekerige gevoel kry.
http://stress.about.com/od/tensiontamers/a/Breathing_Ex.htm
http://stress.about.com/od/generaltechniques/ht/howtopmr.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/14

Hallo Lala
Jy het waarskynlik 'n reaktiewe depressie van te veel stress. 'n Antidepressant sal help om jou slaap patroon te herstel en jou net weer die emosionele energie te gee om te "cope" met die situasie. Antidepressante is gewoonlik nie verslawend nie, en jou GP kan vir jou voorskryf. Mens moet dit so 3-4 maande gebruik. Kyk ook na stress hanterings tegnieke - veral asemhalings oefeninge en PMR (progressive muscle relaxation) Doen dit voor jy gaan slaap saans en wanneer jy 'n paniekerige gevoel kry.
http://stress.about.com/od/tensiontamers/a/Breathing_Ex.htm
http://stress.about.com/od/generaltechniques/ht/howtopmr.htm
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement