advertisement
Question
Posted by: Pattie | 2007/04/09

DEPRESSIE

Ek het 'n paar jaar gelede nageboorte depressie gehad. My dokter het my op prozac gesit nie dei genetiese een nie (oorspronklik) ek is daarna deur lelike traumatiese ervarings en is toe weer op prozac maar toe die genetiese een ek het in die hospitaal beland vir 3 dae nadat ek probeer selfmoord pleeg het, ek het toe 'n sigiater gaan sien en daar is defnitiewe verbetering in my toestand nou sit ek met die probleem dat ek brazepam's gebruik ek drink elke oggend 1, nou wil ek net graag weet hoe kan ek van dit afkom ek weet dat dit net my eie wil is maar sodra ek 2 dae nie 1 gedrink het nie dan is dit asof my nek begin styf raak en al my bene in my ligaam spasties raak al asof ek spierspasma het kan iemand asb vir raad gee ek wil nie meer medikasie gebruik nie

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pattie
Mens moet maar staaadig van die brazepam speen - drink 3/4 vir 2 weke, dan 1/2 vir twee weke en dan 1/4 vir 2 weke, dan 1/4 elke 2 de dag. Neem vit b complex en Magnesium aanvullings en vra vir jou dokter Aterax om te gebruik as jy baie angstig raak - dit is nie verslawend nie en ook nie 'n "valium - tipe " medikasie soos Brazepam nie. Pasop maar vir die "-azepamme" - dis gewoonlik verwant aan Valium.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Pattie | 2007/04/10

Baie dankie vir die raad ek waardeer dit opreg, my dokter het vir my gesê dat dit my nie kan beskadig nie maar dat ek wel kan verslaaf raak daaraan en ek weet nou dat dit die waarheid is, ek is net dankbaar dat ek van prozac af is.



Groete

Patricia

Reply to Pattie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement