advertisement
Question
Posted by: Zan | 2004/09/21

Dankie

Ek wil net se baie dankie dat jy my mail terug beantwoord het. Ek wil net graag nog een vraag vra wat is die beste om te gebruik vir ergerlike sinus wat jou sinuskanale so blok dat dit jou van balans afgooi? wel altans dit is wat ek nou dink my probleem is want as my neus oop is dan voel ek goed maar wanneer die drukking op my neus se kanale begin dan voel ek van balans af . Ek het die volgende al gebruik en dit wil nie voorkom of dit wrk nie. Degoran, ACC 200 wat kan ek nou gebruik?

Baie dankie weereens want dit lyk my jy is die enigste een wat ons briewe beantwoord dankie daarvoor.

groete
Zan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Zan, dis my olesier. Die beste sal wees om jou neus te spoel met ‘n sout en koeksoda mengsel. Jy kan ook iets soos Sterimar® neussproei (seewater) probeer. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement