advertisement
Question
Posted by: Nic | 2004/09/23

Dalmation

My dalmation hond is nou 1 jaar oud, ons bly op plot, so hy het baie speel plek, maar hy is vreeslik stout, kan niks buite los of hy eet die op of verskeur dit, wat kan ek doen om dit te verander, ek is regtig raadop.
Ek het opregte Rottweiler hond ook 1 jaar oud, sy het nou kleintjies gekry maar almal is dood, sy het geen melk gehad, wat kan ek vir haar gee vir die volgende keer, dat sy melk sal he.
dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hi Nic
About the Dalmatian - you really need to give him more constructive activities to do and then give him lots of praise and attention for it. Give him toys to chew and play with, take him for walks on a lead, train him. Space is not enough for an intelligent dog. Don't punish him or reprimand him when he does something bad as this can only encourage a bored attention-seeking dog. Ignore all the bad behaviour and reward the good.
Your Rottweiler was probably too young to have puppies and perhaps that was why she had no milk, but I'm only guessing as I am not a vet. Or she may not have had access to enough nutrition during her pregnancy to sustain the pups and the production of milk - bitches in whelp need quite a lot more food. I suggest you have her spayed as she may not be a good mother and you don't want the heartbreak of more puppies dying. Contact your vet to discuss this in more detail.
Karen Gray-Kilfoil
ANIMAL BEHAVIOURIST

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: nic | 2004/09/24

Nee ek het nie, ek was by ons VET hy het vir my 'n melk formule gegee ek het hulle vir 3dae aan die gang gehou, elke twee ure melk gegee, na die derde nag toe kan ek nie meer, was baie moeg, gedurende die dag het ek vir hulle melk gegee, en nog by die ma gelos, soos die VET vir my gese het om te doen, wanneer moet sy kleintjie kry na die derde keer wat sy op hitte was. en sal sy meskien 'n probleem he met melk in die toekoms?
dankie, ons swembad is nou weer reg, so ons dalmation swem darem nou weer en los bietjie die plante en matte uit. Hy is pragtige dier en gee die kinders baie plesier, net bietjie stout.

Reply to nic
Posted by: Chill | 2004/09/23

Jammer, Nic, maar dit klink vir my jy't glad nie genoeg kennis van honde om met hulle te teel nie.

In die eerste plek: 'n hond van een jaar oud is nog nie volwasse nie, en dit is absoluut onaanvaarbaar om so 'n hond kleintjies te laat kry.

Tweedens: se tog asseblief jy't nie net staan en toekyk terwyl 'n klomp babahondjies verhonger het nie?

En derdens, wat die Dalmation betref: ontwikkel 'n bietjie geduld. dit is 'n speelse dier wat sy energie op een of ander manier moet gebruik, en wat deur 'n begripvolle eienaar geleer moet word hoe om hom te gedra.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement