advertisement
Question
Posted by: | 2018/04/21

Blood out of anus

daar kom skoon rooi vars bloed uit by my anus en  het vreeslik seer by eierstokke voor wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2018/04/23

Hi

Dit kan wees dat jy n aambei of n anale skeur het. Die bloed kan ook van n ander plek in die kolon af kom, maar dit moet redelik laag af wees in die kolon, anders sal die bloed begin bruik verkleur soos dit af beweeg. Die pyn in die area van die eierstokke kan verwysde pyn van die kolon af wees. Ek stel voor dat jy dokter toe gaan en die dokter moet jou verwys vir verdere toetse om die oorsaak van die bloed te bepaal. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement