advertisement
Question
Posted by: bekommerd | 2007/02/13

culimo bactus

dis die bakteriee wat hulle by my man opgetal het hy was baie siek die laaste twee weke kon niks inhou nie was in hospitaal
nou by die huis in bed is daai bakterie culimo baktus baie gevaarlik die dr se dit val jou gewrigte aan gee jou baie kopseer en my man se maag het dit aangeval wat kan dit nog aanval

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerd
dis seker Campylobacter waarvan jy praat.
Sien http://www.cdc.gov/ncidod/dbmd/diseaseinfo/campylobacter_g.htm
Dit is eintlik net gevaarlik vir mense met onderdrukte immuunsisteem soos mense op kanker behandeling, chroniese steroid behandeling of HIV infeksie. Dit klaar gewoonlik vanself op in omtrent 10 dae en soms is dit nodig om Ciprobay antibiotika te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement