advertisement
Question
Posted by: Keen | 2007/06/15

CT scan results

Hi dok

Ek het toe vir my CT skandering van die buik en pelvis gegaan. Als was normaal. Ek sit maar nog altyd met pyn in die regterkantse boonste deel van die maag, maar my gastro dok sê hy dink nie dis verwant met my spysvertering nie. (Hy het mos die sonar vir lewer, gastroskopie en kolonoskopie gedoen) So al my toetse sover was skoon behalwe die chroniese gastritis agv H Pylori.

Kan die chronies gastritis pyn gee in die regterkantse ribbes? Ek moet nog my medikasie drink om die kiem dood te maak. Ek het Nexium, Flagyl en Amoxil gekry...sal die naweek begin. Ek het maar toe weer my Cipralex begin en ek voel emosioneel beter.

Baie dankie vir jou raad sover ek wardeer dit baie.

Groete
Eugene

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Keen,
Gastritis kan vir jou "verwysde pyn" gee na die sy of na die rug - ek dink jy moet kyk hoe dit gaan met die gastritis behandeling - ten minste weet jy dis darem nie iets soos 'n tumor of iets nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement