advertisement
Question
Posted by: LOUIS | 2007/05/30

CRYSTAL SYNOVIETES

EK IS GEDIAGNOSEER MET CRYSTAL SYNOVITES IN MY KNIEE, MAAR DAAR WORD GEREKEN DAAR KAN NIKS VIR MY GEDOEN WORD NIE BEHALWE KNIE VERVANGING EN DAN NATUURLIKE DIE REGTE DIEET, IS DAAR GEEN MEDIKASIE WAT GEBRUIK KAN WORD OM DIE PYN TE VERLIG NIE? OF 'N OPERASIE OM DIE KRISTALLE VAN MY KNIEE TE VERWYDER NIE? ERVAAR ONUITHOUBARE PYN OP DIE OOMBLIK EN KAN BYNA NIE LOOP NIE. HOE MAAK MENS DIT NOU DEEL VAN JOU LEWE EN PAS JY JOU BY WERK WAT BAIE AKTIEF IS AAN MET DIE PYN? IS DIT SOOS ARHIRITUIS OF GOUT? WATTER KOSSE MOET EK VERMY OM DIE URAAT TE VERMINDER IN MY LIGGAAM? DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Die beste optrede is om 'n ortopediese sjirurg wat spesialiseer in kniee te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement