advertisement
Question
Posted by: Pearly | 2008/05/28

Cross-roads

..ek weet regtag nie wat om te maakie..die ding is , ek was mos MAL oor die man sien julle?..daai siek-mal liefde..vir jare lank..toe raak ek mos nou innie laaste tyd gatvol vir sy kak maniere..hy's mos verskriklik proud en macho .soveel so, dat hy sommer verdwyn het van January af..so vir 'n week..dan 'n naweek..en toe ons uit is..vir 3 weke hoor ek niks van hom nie..in die eerste week het ek nog gebel en smeek en 'n clown van myself gemaak en toe besluit ek net to hell met jou! en van daai dag af hou ek dadelik op met huil en moan en gaan toe met my lewe aan..
jong..ek se julle..dis nou mei maand ne..?..daai man kom en gaan soos hy wil en as ons stry dan's hy sommer weg vi dae aan-een..toe meet ek mos nou vi lee inni tussen tyd..en daai man slat my onder my voete uit..romanticize my!! ooh
henne..en ek weetie toe hoe nie, want lee het 'n meisie!!
anyhoo..ja..toe kom hierdie perd van my toe terug en se, ek hettie 'n toekoms met lee nie, ek moet my vryery nou staak, en ons is al 3jaar saam ons kannie dit netso laat gaan nie..die man huil laaang trane elke dag by my, vir my, en ek is net hardegat!
en dit van 'n man wat nog noooooit 'n traan in my teenwoordigheid gestort het in 3 jaar nie!!! so..ek sal heel waarskynlik nie vi lee vattie maar hy't soort van my oe kom oop maak man sien julle?..nou weet ekkie wattie..want hier's die perd dan nou wat ek aan gewoond is en nog al die jare liefhe..maar ek is net bevrees daai gevoelens is WEG!! en syne kom nou eers vorendag! WAt moet ek doen?..hy wil nou he ons moet vir counselling gaan als uitwerk, verloof word, trou en ek weet nie of ek daarvoor kans sien nie..is dit even worth dit om te try? Help tog! Die dinge wat hy nou eweskielik wil het is goed wat ek alankal van hom af soek..ek is al groot man, 27 ! en hy 29!..niks kinders of ou liefdes/verloofdes innie picture nie! net ek en hy..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: LOL | 2008/05/28

LMFAO!!!!!!!!

Jy's nie baie slim nie, is jy?

Reply to LOL

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement