advertisement
Question
Posted by: madie | 2007/04/28

coversyl/oorgewig

kan bloeddruk medikasie vir n mens laat gewig optel of keer dat jy vinnig verloor

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Madie
Ek het spesifiek Coversyl nageslaan in my kopie van MIMS wat al die preskripsie medisyne lys wat in SA beskikbaar is, en daar word nie genoem dat hierdie medikasie gewigstoename veroorsaak nie. Aangesien jy blykbaar aan hoë bloeddruk ly, sal dit miskien raadsaam wees as jy 'n kliniese dieetkundige spreek. Besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal vir jou 'n individuele dieetvoorskrif moet uitwerk wat beide die oorgewig en die hoë bloeddruk aanspreek. In die tussentyd kan jy kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'You are what you eat' en 'Hypertension' en die artikels oor die DASH Diet soek, wat oorspronklik ontwerp is vir die beheer van hoë bloeddruk, maar wel ook gewigsverlies kan veroorsaak.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement