advertisement
Question
Posted by: Jessie | 2007/07/23

"Collie nose"

Ek het 'n border collie wat 'n jaar en 'n half oud is. Sy het van kleintyd af 'n klein pienk "kolletjie" op haar onderlip gehad. Die laaste twee maande het dit so vergroot dat haar hele onderlip nou pienk vertoon en nie meer swart nie.

Kan die moontlik "collie nose" wees? Hoe moet ek dit behandel en sal dit versprei na haar neus en ander dele?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Laat u hond deur u veearts ondersoek word asb om 'n diagnose te maak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Jessie | 2007/07/24

Gelukkig het ek haar van kleins af "geleer" van sonblok. Aangesien sy 'n ligte plekkie bo-op haar snoet ook het, smeer ek gereeld sonblok aan.

Ek het net die probleem dat die naaste vee-arts 180km van my af is, maar indien dit beteken dat ek met haar moet ry, sal ek.

Reply to Jessie
Posted by: Chill | 2007/07/23

En doen dit voor die somer kom - sulke pienk kolle, al is dit nou dalk onskuldig, is baie vatbaar vir sonbrand, wat op die ou end kanker kan veroorsaak.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement