advertisement
Question
Posted by: Playa1 | 2004/11/04

Close

Ek wil weereens dankie se vir almal wat raad gegee het.Ek en Mev.Playa1 het so close geraak dat wind nie tussen ons kan waai nie,die liefde blom en ons verhouding/huwelik raak net sterker by die dag.Die ex is history en nie meer 'n probleen in ons lewe nie en met JNR Playa1 gaan dit klok disselboom.Ek en die outjie is so naby al is hy nie my eie bloed nie maar ek is sy pa en ons is soos 'n pa en seun moet wees.Vrou lief is so gelukkig en ek kan sien sy is so verlig dat alles toe so mooi uit gewerk het.Die laaste recording van "All you need is love"van SABC 1 het ons net laat besef dat ons 'n wonderlikke pad saam gaan stap en soos die gesegde se - Tot die dood ons skei.

Lekker dag vir julle almal
Groete,
Playa1

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Sounds like we need a new definition of playa ? Well done, you guys

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Bull | 2004/11/04

Sien, alles werk toe goed uit!!!

Ek is baie bly vir julle. Natuurlik gaan daar weer moeilike tye wees, maar werk daar deur en onthou net altyd hoekom jy dit doen en solank dit vir jou die moeite werd bly, veg daarvoor.

Jy't nou sommer my dag gemaak.

Reply to Bull

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement