advertisement
Question
Posted by: Bienks | 2007/05/03

Clomid

Haai Dr

Ek het vir my laaste siklus Clomid gebruik. Het dit nie nodig gehad het, maar het dit gebruik omrede ek vir Kunsmatige Insiminasie sou gaan. Moes vandag gegaan het. Maar hulle kon nie die sperm betyds hier kry nie. Nou moet ek nog n maand wag. Ek wil nie die Clomid weer gebruik nie. Sal dit n verskil maak omrede ek dit die maand gebruik het? En ek het ook vandag vreeslike pyn. Voel of my ovaries wil uitval. Kan dit van die CLomid wees? Ek is nog n maagd en het nog nie op die "normale" manier probeer om swanger te word nie. En my Dr het gese ek het nie die Clomid nodig nie omrede ek vrugbaar is. Maar sy het my eers gese nadat ek dit gebruik het....

Baie dankie vir u tyd...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bienks
Ja dit kan van die Clomid wees. Dit sal nie jou volgende maand se inseminasie beinvloed nie. Maar moet dit asb nie onnodig gebruik nie!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Susan | 2007/09/13

Hi,
Ek wil graag weet, ek en my man sukkel nou drie jaar vir 'n baba, ek het 'n seuntjie. Maar ons soek nog eenetjie. Sy spermstelling is laag en van dit is misvormed. Ons het 'n afspraak by 'n ginekeloog die 26ste, en wil net weet wat is die kanse dat so inplanting sal werk, en wat alles kan mens in jou vermoë doen om die kanse beter te maak? Kan U my raad gee asseblief?

Baie dankie
Susan

Reply to Susan
Posted by: Bienks | 2007/05/03

Haai T

Jip, dis presies hoe dit voel :-) Ek moet vanaand gaan oefen (is n karate instrukteur) en weet nie hoe ek dit gaan doen nie! As ek dit nou nie weer gebruik nie, sal ek nogsteeds soos normaalweg ovuleer? Het voor dit nog nooit probleme gehad nie. Hoop nie ek het nou probleme veroorsaak nie?

Reply to Bienks
Posted by: T | 2007/05/03

Definitief die Clomid. Dit voel jy kan nie loop nie, want als gaan uitval?? Ek het clomid vir 3 maande gebruik en my eierstokke het ERG gepyn. Myself belowe NOOIT weer nie. Baie seer... Die clomid bevorder ovulasie. Dis die pyn wat jy voel. Hoop jou dinge werk verder goed uit. Sterkte!!!

Reply to T

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement