advertisement
Question
Posted by: Lana | 2007/04/23

Clomid

Haai Dok

Ek het twee maande terug vir die eerste keer vir Kunsmatige Insiminasie gegaan. Dit het nie gewerk nie. Toe hoor ek by n vriendin dat sy Clomid gebruik. Ek het my dokter probeer -|- ak om te hoor of sy vir my ook van dit kan gee. Sy het nooit terug gekom na my toe nie. So oor die naweek het ek n ander dr gekry wat vir my n voorskrif gegee het. Ek het dit toe begin gebruik. Vanoggend bel sy my en se ek het nie die pille nodig nie, ek is vrugbaar genoeg. Het haar nie gese ek het dit reeds begin gebruik nie. Ek is nog n maagd wat probeer vir n kind deur Kunsmatige Insiminasie. Sal die pille miskien meer sleg doen as goed? Ek gaan volgende week vir my tweede probeerslag... Of is die kanse beter dat ek miskien sal vat?

Baie dankie vir U tyd...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lana
Ek voel bietjie ongemaklik dat jy dit gebruik, as jy dit nie regtig nodig het nie. Dit kan ovariele siste of tweelinge of drielinge ( of meer!) veroorsaak. Dit het ook goor newe effekte en maak mens baie knorrig en tranerig op die beste van tye !Ek dink nie jy moet dit drink as dit nie regtig egtig nodig is nie.
Sien www.webmd.com/drugs/drug-11204-Clomid.aspx?drugid=11204&drugname=Clomid

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement