advertisement
Question
Posted by: sam | 2008/01/15

clen buterol

Goeie more.

Waarvoor gebruik n mens clen buterol en wat is die newe-effekte daarvan. n Kollega gebruik dit om gewig te verloor en dit werk soos n bom is dit veilig?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sam
Clenbuterol is 'n middel wat vir perde gebruik word vir asemhalings probleme - dit het min of meer dieselfde effek as efedrien en bly langer in jou sisteem as efedrien. Dit is 'n verbode middel vir atlete en is nie goedgekeur deur die FDA vir menslike gebruik nie. Newe effekte sluit in hoofpyn, bewerigheid, krampe, senuweeagtigheid, sweet, slaaploosheid, verhoogde eetlus, naarheid, hartkloppings, hoë bloeddruk, daar is hartspiervergroting by diere gesien met skade aan die hartspier self, en by hoë dosisse kan dit skielike dood veroorsaak.
Sien
http://www.med.unsw.edu.au/NDARCWeb.nsf/resources/NDARCFact_Drugs2/$file/CLENBUTEROL+NDARC+FACT+SHEET.pdf
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement