advertisement
Question
Posted by: wn | 2008/01/31

cipralex

Ek en my man is besig om te skei. Dit is vir my 'n harde slag omdat ons al 25jaar getroud was. Hy het onder 'n 22jarige se invloed verval en ons twee is altwee 45jaar oud. My kinders is groot en dit is vir hulle 'n vreeslike vernedering, omdat hulle pa my los vir 'n kind wat jonger is as my seun. Die dokter het toe vir my cipralex voorgeskryf om my net deur die vreeslike skok te help. Ek is nie 'n mens wat sommer pille vir enige ding drink nie nou voel ek so of my emosies onderdruk word as ek nou die pille na 5mnde los is ek bang dan kan ek dalk ingee. Gee vir my raad wat ek moet doen of is daar 'n ander alternatief om te gebruik om my deur die ding te help.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Hello

Daar is baie natuurlike produkte wat jy kan gebruik maar ek beveel sterk aan dat jy dit onder die toesig van 'n natuurlike praktisioner doen. Omdat jy nog steeds emosies ervaar - en heel moontlik nog intens - moet dit geaddresseer word.
As jy die Allied health proffesion council in PTA bel kan jy vir iemand se nommer vra wat in jou area is.

Groete
Dr Debbie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement